1
/
of
1
My Store
Tiddler
Tiddler
Regular price
Rs. 450.00
Regular price
Sale price
Rs. 450.00
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories …“Ek’s jammer, ek’s jammer, ek’s jammer ek’s laat,maar ek het geswem tussen mossels en wier.En daar by ’n wrak met ’n skatkis vol goudhet ek en ’n meermin gespeel vir ’n uur.”Glo jý Tjokkie se storie?Tjokkie is ’n vissie met ’n groot verbeelding; hy is altyd vol stories oor hy laat vir klas opdaag. Maar wat sal gebeur as hy eendag régtig in die moeilikheid beland? Sal iemand hom dan nog glo?
